Okuleerhout aanvraag en aanbod: Tekort aan sekere kultivars.

Paul Fourie
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Jacolene Meyer
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Michelle le Roux
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Thys du Toit
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Scott McKenzie
Suid-Afrikaanse Sitrus Kwekersvereniging

Die suidelike Afrika sitrus-industrie het in onlangse jare ongekende groei ondervind. Dit is duidelik uit die groei in kwekery kapasiteit en aantal bome wat jaarliks gemaak word. Vier jaar gelede is 3.2 miljoen bome in 25 kwekerye gemaak.

READ MORE