Paul Fourie
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Jacolene Meyer
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Michelle le Roux
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Thys du Toit
Citrus Research International, Sitrusverbeteringskema, Uitenhage
Scott McKenzie
Suid-Afrikaanse Sitrus Kwekersvereniging
Die suidelike Afrika sitrus-industrie het in onlangse jare ongekende groei ondervind. Dit is duidelik uit die groei in kwekery kapasiteit en aantal bome wat jaarliks gemaak word. Vier jaar gelede is 3.2 miljoen bome in 25 kwekerye gemaak.
Die vorige seisoen (2016/17) het ons 6.72 miljoen gesertifiseerde ogies aan 30 kwekerye verskaf. Aanbod is meestal gedryf deur ‘n hoë aanvraag vir suurlemoene en mandaryne (die twee mees winsgewende sitrus tipes in onlangse jare) en 70% van totale verskaffing was vanaf hierdie sitrus tipes.
Click here to read the full article.